Die Onbeperkte Potensiaal Van Afval-Aartappels

potato nation | potatoes
potatoes in basket

Dr Carmen Muller van die Universiteit van Pretoria besoek die Plaas TV-ateljee. Sy brei uit oor ‘n uitvoerbaarheidstudie van ‘n nuwe waardeketting vir laergraad-aartappels in die landbouverwerkingsbedryf.

Scroll to Top