Nou ja, hierdie jaar is weereens ‘n bewys van hoe vinnig tyd verbyvlieg. Net nou die dag het JF van der Merwe, uittredende voorsitter van Aartappels SA, ons as produsente gevra om die 2021-kongres uit te stel weens die risiko dat Covid-19 ons sou verhoed om in persoon bymekaar te kom. En nou is die 2022 Moerkwekersforum en Aartappels SA-kongres, met ‘n geregistreerde deelnemersgetal van 378, reeds verby.
Click on the link below to read more:

